Description
LEWENSDOEL – Kursus| 8 Sessies
Intieme een tot een sessies:
– Kinderdae invloede
– Passies en belangstellings
– Talente en Vaardighede
– Persoonlikheid
– Lewensveranderende Ervarings
– Toevallighede
– Elimineer Limiete
– Vind jou doel
– Skryf jou ‘Manifesto’
Hierdie kategorieë word oor ñ tydperk van 8 weke behandel in persoon of oor TEAMS.
Elke klient ontvang ñ werksboek wat alle aktiwiteite in het.
Venue: Silver Lakes Golf Estate
Lewensdoel is belangrik, sonder dit is jy verlore. Met hierdie kursus gaan kyk ons na alles wat jy nodig het om jou ware lewensdoel uit te leef. Ons ondersoek jou passies, belangstellings, jou rolle wat jy tans speel en ons elimineer limiete wat jy vir jouself stel. As jy klaar is met hierdie kursus sal jy ñ duidelike prentjie van jou doel kan skets en dan met ñ geruste hart dit kan uitleef!
Sessies word deur Talana Vuren-Kuhn aangebied. Talana is ñ gekwalifiseerde lewensdoel lewensafrigter.
Reviews
There are no reviews yet.